![]() |
|
|
![]()
|
1731. Cash-in-transit heist - 2011-02-17 ALMOST half a million rand was stolen during a cash heist last week.
EK was nou al verskeie kere by die Paarl Hospitaal met my eggenoot wat afhanklik is van ’n rolstoel.
AS a neighbour I wish to respond to the letter regarding the pet shop (Paarl Post 10/2/2011).
EK is van mening daar is wel nog sakemense in die Paarl wat fokus op dienslewering en nie net daarop uit is om hul sakke vol te stop nie - en dit het ek onlangs weer beleef.
IT is with sadness I witness that the more things change the more they stay the same.
DEESDAE is dit ’n algemene verskynsel dat gemeentelede van kerke in die Boland met mekaar haaks is oor morele waardes.
DIT is met misnoeë dat ek lees van die verwoesting by Weltevrede Sekondêre Skool (Paarl Post, 3 Februarie).
SOOS Lazarus van ouds staan hy voor my - ’n lang man - en vertel hoe ek net een blikkie verf vir hom moet borg, net R77 sodat hy sy projek kan klaar verf by ’n plaaslike onderneming in die Paarl.
EK wil graag vir die persoon wat die brief “Skaam Gimmie” geskryf het, sê dat jy nou die verleentheid is. Paarl Gimnasium is ’n skool vol ryk en trotse herkoms.
Zuma het werkskepping aangemoedig met die opening van die Parlement! Nou wil die bure 50 mense uit werk uit baklei by Frater Square.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|