![]() |
|
|
![]()
|
4261. Geraas by funksie - 2010-04-08 EK verwys na ’n klagte oor geraas by ’n funksie by die Parys-krieketveld op Saterdag 27 April.
I was invited to participate in a fun walk in Mbekweni to bridge the divide between communities in this beautiful valley of ours.
EK het ’n paar maande gelede ’n tweejaarkontrak met Telkom aangegaan vir `n ADSL Internetlyn.
Maak nie saak hoe goed jy bestuur nie, soms hardloop jong kinders voor karre in sonder om te kyk.
WAT gaan aan met Paarl se parke?
EK stem 100% saam met Phil du Plessis se stelling dat die besware wat geopper word teen die samesmelting van die NGK Strooidak en Drakenstein “spruit uit ’n vrees vir verandering” en dat dit veral ouer lidmate is wat die vrees het.
OP Dinsdag 23 Maart, het ek my nuwe selfoon in ’n bank in die Paarl “verloor”.
EK wil namens die dagbestuur van die Drakenstein NG Gemeente beswaar maak teen die stelling in verlede week se Paarl Post:
EK verwys hiermee na die kermis/karnaval wat op 27 Maart 2010 op die skougronde/krieketveld plaasgevind het.
EK verwys na die voorbladberig verlede week oor die dogtertjie wat doodgery is op die R44 in Agter-Paarl.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|