![]() |
|
|
![]()
|
7121. Geen keer aan Paarl Rugbyklub - 2009-05-07 PAARL RUGBYKLUB se eerste span het verlede Woensdag ’n baie goeie oorwinning van 49-0 behaal oor Van der Stel op Stellenbosch.
DIE eerste rugbyspan van Young Standards is tans bo aan die punteleer van die Paarl Streekkompetisie, nadat hulle Saterdag met 26-10 klaargespeel het met die sterk span van Riverstones.
THE Vineyards Rugby Club kept their momentum after last week’s 31-0 win over Simondium and gathered another four log points on Saturday thanks to a hard fought 26-22 victory over the unbeaten Lower Paarl Blues.
’N BEGEESTERDE Collegians het verlede Vrydag daarvoor gesorg dat Pniel Villagers steeds nie hul eerste sege vir die seisoen in die Superliga-B kon behaal nie.
ALBIONS RUGBYKLUB het Saterdag met 3-13 vasgeval teen Langunya op Faurestraat-stadion.
THE Western Province Open Road Championships in all the various categories were contested on Saturday on the Paardeberg circuit, just outside Paarl.
YOUNG PEOPLES se onvermoë om wegwedstryde te wen het verlede Vrydag op Kuilsrivier voortgeduur toe hulle met 16-31 teen die tuisspan vasgeval het.
DURING the past month Paarl Action Sports arena was involved in the Inter Arena Super League Soccer tournament against Montague Gardens, Brackenfell and Claremont arenas.
OP 12 Mei bied Paarl-Oos Krieketklub sy eerste jaarlikse gholfdag aan by Paarl Gholfklub.
THE 2009 Boland Half Marathon Championships took place in Wellington on Friday as part of the 2009 Safari Half-marathon and was a joint venture between Boland Athletics and Wellington Athletics Club.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|