![]() |
|
|
![]()
|
11531. Boland vrouehokkie tref doel - 2007-08-30 DIE Boland vrouehokkiespan het verlede week aan die Spar interprovinsiale toernooi by Hartleyvale naby Kaapstad deelgeneem.
DIE Young Peoples Rugbyklub het die afgelope naweek met goeie voorspelerspel hulle opponente, Scottsdene, tot oorgawe gedwing.
PLANNING for the annual Mayoral Cup has begun and it looks like a full complement of teams will be taking part this year.
TWEE onderskepdrieë het Albions Rugbyklub Saterdag duur te staan gekom tydens hul 35-27 nederlaag teen Hands and Hearts.
DIE Young Standards Rugbyklub het Saterdag 'n skittervertoning gelewer om Perseverance op hul tuisveld met 18-12 pak slae te gee.
DIE eerste rugbyspan van Wellington het die afgelope naweek hul rieme styfgeloop nadat die ligavoorlopers Rawsonville hulle 37-26 geklop het.
DIE Paarl Rugbyklub se eerste span het verlede naweek ’n opdraande stryd gehad nadat hulle tydens ’n wegwedstryd met een punt teen Elsiesrivier verloor het.
DIE eerste rugbyspan van Hillcrest United het die afgelope naweek by Pelikaan-park 30-14 met Rawsonville afgereken in die Presidentsliga (Boland).
EK het op 24 Julie ‘n persoonlike rekenaar by Incredible Connection in Paarl Mall gekoop. Ek verduidelik aan die verkoopsman ek soek ‘n rekenaar om op te tik.
WOULD like to comment on the article on Parceval herbal company expanding in Paarl Post (23 August).
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|