![]() |
|
|
![]()
|
13231. Student ontvang Rektorsmedalje - 2007-01-25 TSUNDZUKANI MASHABA is by die amptelike opening van die Hugenote Kollege Maandag aangewys as die beste student in die Kollege vir 2006.
DIE keurders van die Fidentia Boland rugbyspan was nie ingenome met die Boland se 64-27 loesing aan die hand van die Stormers nie.
DIE Wellington Krieketklub het die 2006/2007 seisoen begin waar hy die vorige seisoen afgesluit het.
DIE Een Plus Een Klub in die Paarl het onlangs sy 20-jarige bestaan gevier met ’n spoggerige dans by Laerskool Drakenstein.
’n JONG gholfspeler van die Paarl is tans in Amerika besig om aan sy spel te slyp.
DIE aandklasse van die Simondium Sentrum vir Volwasse Onderwys begin weer Maandagaand 5 Februarie om 19:00 (registrasiegeld is R50) by Simondium Laerskool.
THE Paarl Cricket Club enjoyed a wonderful weekend when all three teams won their matches.
DIE Christelike Lektuurfonds op Wellington vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar.
DIE Kerk van die Nazarene in Groenheuwel hou ’n gospelaand op 3 Februarie om 19:00.
DIE manne van Young Peoples Krieketklub kon Saterdag net nie daarin slaag om ’n sege teen Vredenburg/Saldanha te behaal nie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|