![]() |
|
|
![]()
|
13471. Peoples knak liga-voorloper - 2006-12-07 DIE eerste span van Young Peoples Krieketklub het Saterdag vir ’n opskudding gesorg toe hy die huidige ligavoorloper Wellington Krieketklub geklop het.
’n GESONDE telling opgevolg deur goeie boulwerk het Saterdag op sy tuisveld vir Malmesbury ’n gedugte teenstander gemaak vir Bergrivier Krieketklub.
DIE eerste manspan van die Wellington Tennisklub het dié seisoen voortgebou op sy sukses van verlede jaar.
DIE kolwers van GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub se eerste span het Saterdag hul weer eens blind gestaar teen ’n klein teiken en so in die hek geduik.
DIE Boland Fietsry Unie bied Saterdag die vierde en laaste been van sy Omnium Baanbyeenkoms-reeks aan.
* Paarl-Oos Krieketklub hou Saterdagaand om 19:30 ’n karaoke-aand by sy klubhuis in New Orleans. Toegang van R5 is betaalbaar by die deur. Die klub speel op 16 Desember teen Paarl Krieketklub en gebraaide halwe hoender-etes teen R30 per bord sal te koop aangebied word. Die klub se veld word ook op 18 Desember gebruik vir die o.18 Coke-toernooiwedstryd tussen Griekwas en Grens.
SATERDAGAAND 2 Desember is die stilte meteens verbreek deur die donderende vuurwerkvertoning van Grande Roche.
ONS nader weer die einde van die jaar, en talle mense sal seker weer oudergewoonte op oujaar in die strate naby ‘n sekere vyfster hotel in Suider-Paarl hul plek inneem om die vuurwerkvertoning te aanskou, piekniekmandjies en al.
DIE laaste Boland Tweekamp ligabyeenkoms vir die eerste helfte van die 2006/2007 seisoen is Saterdag by Hoërskool Paarl Gimnasium gehou.
THE Drakenstein Municipality has formed a partnership with several organisations in organising sport programmes for local kids in the December holiday.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|