![]() |
|
|
![]()
|
14361. Botsing met motor - 2006-08-17 MY motor is op Donderdag 10 Augustus om 06:40 in Jan van Riebeeckweg deur ’n bus getref.
GRAAG wil ek ’n pluimpie gee aan die verkeersbeampte wat soggens die verkeer reël op die hoek van Markstraat en Tweede Laan in die Paarl.
SPANNE wat nog nie weet hoe dit lyk om kanse te benut nie, moes Saterdag New Orleans se 7-5 derby-sege oor Klein Nederburg aanskou het.
ROSES UNITED is die 2006 wenners van die Boland Premierliga klubrugbykompetisie.
DIE afrigtingspan van die Fidentia Boland Kavaliers het die span ietwat geskommel vir die naweek se wedstryd teen die OP Olifante in Port Elizabeth.
DIE manne van Pniel Villagers het hul tweede plek op die punteleer behou deur Saterdag vir Valsbaai op Constantia met 26-15 te klop.
THIS past week saw Paarl Soccer Club struggling against the teams of Glen Eagles and Mighty Peace.
DRIE fietsryers van die Paarl het onlangs aan die Wêreld Junior Baanfietsrykampioenskap in België deelgeneem.
DIE skool Bakerville Primêr op Gouda spog met 11 atlete in die Boland Landloopspan.
ATLETE wat nog vanjaar vir die SA Landloopkampioenskap wil kwalifiseer, sal Saterdag ’n laaste kans hê om die Boland-keurders te beïndruk.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|