![]() |
|
|
![]()
|
14411. Groot Gimmie-genot - 2006-08-10 MENIGE Boishaaier se hart het Saterdag aan skerwe gelê nadat Paarl Gimnasium vir die derde agtereenvolgende jaar die interskole-wedstryd gewen het, dié keer 23-17.
DIE eerste span van Young Peoples Rugbyklub het Saterdag op Daljosafat Stadion ’n stukkie roem vir homself toegeëien.
DIE Boland vrouehokkiespan het geskiedenis gemaak toe hy Saterdag vir die eerste keer ooit in die eindstryd van die President Beker interprovinsiale toernooi gespeel het.
DIE manne van Albions Rugbyklub het Saterdag net genoeg woema gehad om vir Belhar 22-17 ore aan te sit.
DIE rugbyspan van Riverstones het Saterdag vir Peninsula ’n behoorlike rugbyles geleer toe hy dié span 31-12 kafgedraf het.
TOESKOUERS is Saterdag op aanskoulike klubrugby getrakteer toe Pniel Villagers op sy tuisveld vir Brackenfell 36-8 geklop het.
HY het reg gelyk om ’n medalje te verower tydens vanjaar se Wêreld Duathlon Kampioenskap, maar Björn Alexander se planne is deur erge krampe in die wiele gery.
DIE eerste rugbyspan van die Hoër Landbouskool Boland sal Saterdag weer hard baklei om hul interskole-titel van die Oakdalers terug te neem.
DIE eerste span van Hillcrest United het Saterdag sy posisie bo-aan die ligapunteleer versterk toe hy vir Young Standards van Citrusdal 29-18 geklop het.
PAARL will host the Cultivaria festival from from 21 to 25 September - truly a fest for the whole of Drakenstein.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|