![]() |
|
|
![]()
|
15201. Best value in Pinotage - 2006-04-26 THE Wine magazine and Tops at SPAR’s annual search for good-value, easy-drinking Pinotage has netted not one, but two wines worthy of acclaim.
THE Valley Gun Club in Agter Paarl is hosting the South African Grand this week.
THE Paarl Golf Club at the Boschenmeer Estate will play host to the inaugural SAA Pro-Am Invitational this week.
NAGENOEG 10 000 drawwers en stappers sal Maandag (Werkersdag) op Wellington toesak vir die 19de Safari Halfmarathon.
DIT was weer eens ’n goeie naweek vir Roses United Rugbyklub nadat aldrie sy spanne met dié van Ceres Rugbyklub afgereken het.
DIE eerste span van Wellington Rugbyklub is nog onoorwonne ná sy 22-8 (10-3) sege oor Darling die naweek op Wellington.
ALDRIE spanne van Paarl Rugbyklub het Saterdag sukses behaal in hul wedstryde teen Scottsdene.
TWEE Paarlse atlete is deel van die Suid-Afrikaanse span wat in Mei in Madagaskar aan die Suidelike State Jeugatletiekkampioenskap gaan deelneem.
DIE o.19A-span van Paulus Joubert Sekondêr het die seisoen op ’n drafstap begin deur vir Klein Nederburg met 17-8 te klop.
VIER presteerders van Boland Atletiek het erkenning ontvang tydens die Wes-Kaapse Departement van Sport se prysuitdelingfunksie wat onlangs op Stellenbosch gehou is.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|