![]() |
|
|
![]()
|
17471. Thank you for help - 2005-05-26 THE Paarl Police are succeeding in the fight against crime and want to thank the media and the community for their help.
DIE Boland maak die grootste deel uit van die Wes-Kaapse atletiekspan wat in September aan die SA Jeugspele in Durban gaan deelneem.
DIE ietwat beter fiksheid en penetrasievermoë van sy agterspelers het Saterdag vir Albions ’n 29-15 sege oor Young Peoples besorg.
SLEGS ’n enkele wedstryd staan tussen Wellington Rugbyklub en nog ’n onoorwonne eerste ronde in die Boland se Superliga A1.
DIE jaarlikse Suidelike Netbaltoernooi vind môre en Saterdag in die DF Malansentrum van die Universiteit Stellenbosch plaas.
HY het op ’n jong ouderdom besluit om nie toe te gee aan die listige roepstem van die strate nie en vandag kyk Hilton Lobberts vorentoe na ’n belowende rugbyloopbaan.
ALDRIE spanne van Vineyards Rugbyklub het Saterdag met welslae vir Peninsula in Muizenberg geklop.
IN ’n riller van ’n wedstryd op Gardens Park moes Young Gardens Saterdag 21-9 die knie buig voor Macassar.
DIE COESSA Holdings fietsryspan, beroepsarm van die Rhadsport Fietsry-Akademie het Saterdag hul eerste sukses behaal in die WP Winter padliga.
DIE eerste span van Roses United het sy posisie op die punteleer van Boland se A1 ligakompetisie verstewig toe hy Saterdag vir Wesbank op Malmesbury 23-16 geklop het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|