![]() |
|
|
![]()
|
10961. Wellington Krieketklub weer goed op pad om titel te verdedig - 2007-01-25 DIE Wellington Krieketklub het die 2006/2007 seisoen begin waar hy die vorige seisoen afgesluit het. ![]()
DIE Een Plus Een Klub in die Paarl het onlangs sy 20-jarige bestaan gevier met 地 spoggerige dans by Laerskool Drakenstein. ![]()
地 JONG gholfspeler van die Paarl is tans in Amerika besig om aan sy spel te slyp. ![]()
DIE aandklasse van die Simondium Sentrum vir Volwasse Onderwys begin weer Maandagaand 5 Februarie om 19:00 (registrasiegeld is R50) by Simondium Laerskool. ![]()
THE Paarl Cricket Club enjoyed a wonderful weekend when all three teams won their matches. ![]()
DIE Christelike Lektuurfonds op Wellington vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. ![]()
DIE Kerk van die Nazarene in Groenheuwel hou 地 gospelaand op 3 Februarie om 19:00. ![]()
DIE manne van Young Peoples Krieketklub kon Saterdag net nie daarin slaag om 地 sege teen Vredenburg/Saldanha te behaal nie. ![]()
DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde hou weer 地 dans op Vrydagaand van 20:00 tot laat. ![]()
DIE eerste span van die GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub kon Saterdag nie 地 sege teen Stellenbosch en Distrikte afdwing nie. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|