![]() |
|
|
![]()
|
11001. Storm bars in Paarl los - 2007-01-18 IN hoe ’n mate die uitgebreide span van die Boland Kavaliers vanjaar gaan vaar, sal Saterdag duidelik wees wanneer hy in twee opwarmingswedstryde teen die Stormers in die Paarl sal kragte meet. ![]()
DIE Boland vroue-krieketspan het Sondag nog ’n treetjie nader gegee aan die nasionale titel toe hy Griekwaland-Wes met 126 lopies geklop het. ![]()
IN their opening match of the SAB League’s second round, Mbekweni United played Idas Valley at home on Saturday. ![]()
DIE Paarl Rolbalklub bied weer die Paarlberg BMW Besighede Rolbalkompetisie aan van 6 tot 27 Februarie. ![]()
THE Paarl Amateur Boxing Club has changed its name. ![]()
DIE eerste span van die GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub het Saterdag in die Paarl met 50 lopies teen die sterk span van Brackenfell vasgeval. ![]()
CANOEIST Michael Watson (18) of Paarl will be representing South Africa in the canoe slalom event in the Youth Olympics in Sydney, Australia this week. ![]()
DIE Wellington Krieketklub hou op 27 Januarie weer sy Ses-aan-’n-kant krieketdag op Wellington. ![]()
DIE Wellington Rugbyklub is weer op dreef en reg om die nuwe seisoen aan te pak. ![]()
GRAAG wil ek die Paarl Post lesers waarsku teen ‘n lang skraal man van tusen 25 en 30 met ‘n tassie wat u nader op die parkeerterrein van Paarlse winkels en u windskerm inspekteer vir barsies. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|