![]() |
|
|
![]()
|
13671. Double V United wen eerste sokker-derby - 2005-10-06 DIE spanning het hoog geloop tydens die derby-wedstryd Sondag tussen Paarl Pirates en Double V United. ![]()
DIE Boland het 13 medaljes verower tydens die Suid-Afrikaanse Jeugspele wat ’n week gelede in Durban gehou is. ![]()
DIE laaste stuiptrekkings van die winter het Saterdag daartoe gelei dat die eerste ligawedstryd van die McCarthy Toyota Wellington Krieketklub op ’n dramatiese wyse beëindig is. ![]()
SATERDAG se sifreëntjie het verhoed dat Paarl-Oos Krieketklub se eerste span hul eerste wedstryd van die seisoen kon speel. ![]()
’n AANSKOULIKE beurt van 123 lopies deur Wesley Goetham het Saterdag daartoe bygedra dat Bergrivier Krieketklub se tweede span vir Oostelikes kon klop. ![]()
DIE eerste span van Young Peoples Krieketklub het Saterdag ’n sege oor Vredenburg/Saldanha deur sy vingers laat glip. ![]()
HY’S ’n bul van ’n speler en presies wat enige afrigter in sy skrum se voorry wil hê. ![]()
VERSKEIE plaaslike wynkelders is bekroon met dubbelgoud by vanjaar se Veritas Toekennings tydens ‘n galadinee in Kaapstad. Die toppresteerders met drie dubbelgoud elk is Boplaas en Simonsig. ![]()
THE Classic Wine Trophy was founded in 1998 by Jean-Vincent Ridon of Signal Hill Wines and will now be co-sponsored by the Santé Winelands Hotel in Paarl. ![]()
Die Paarl Post Opelugfonds, wat onder beskerming staan van die ACVV, samel elke Kerstyd fondse in vir die ontspanning en voorligting van die jeug. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|