![]() |
|
|
![]()
|
14621. Survey of heritage resources - 2005-04-21 THE Drakenstein Municipality has embarked on a survey of heritage resources within the municipal area as required in terms of the National Heritage Resources Act. ![]()
SEWE pragtige huise is tans besig om te verrys in ‘n nuwe sekuriteitskompleks langs die statige KWV hoofkantoor in Suider-Paarl, bekend as Picardi Village. ![]()
DIT was beter as die Stormers-wedstryd, dié gehardlopery agter ’n man met ’n handsak onder die blad. ![]()
’n KRIMINELE saak teen die Paarlse sakeman Louis Geldenhuys is van die hofrol verwyder. ![]()
’n REUSE-SLAG is deur polisie op Wellington geslaan toe mandrax-tablette met ’n straatwaarde van meer as ’n kwartmiljoen rand ontdek is. ![]()
DIE Paarl Stimulasiesentrum is ‘n besondere plek, waar erg gestremde en dikwels opvoedkundig vergete kinders met liefde opleiding en fisioterapie kry. ![]()
BANKE se kliënte word gewaarsku om op hul hoede te wees vir die nuutste bedrogskema waarmee ten minste drie Paarliete al duisende rande verloor het. ![]()
DIE Franschhoek polisie het die liggaam van ’n onbekende man in ’n sloot water in Fabriekstraat op die dorp gekry. ![]()
DIE Mathcard Wiskundesentrum bied ’n wiskunde-werkswinkel vir matrieks aan by Hoërskool Gimnasium van Dinsdag 26 April tot Woensdag 27 April. ![]()
Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl soek 'n Administratiewe Assistent ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|