![]() |
|
|
![]()
|
8511. Paarl Rugbyklub vier 125ste verjaarsdag - 2008-03-06 PAARL RUGBYKLUB vier vanjaar sy 125ste bestaansjaar en het verskeie hoogtepunte wat die maand gaan plaasvind. ![]()
SATERDAG het Paarl-Oos Krieketklub sy verwoestende vorm hervat deur lag-lag met Worcester af te reken op New Orleans. ![]()
DIE toestand van die Champagnestraat begraafplaas op Wellington wek kommer. ![]()
DIE Suid-Afrikaanse Bergfietskampioen, Kevin Evans, het Sondag oor die wenstreep genael om as die wenner van die Cape Argus bergfietsuitdaging gekroon te word by Boschendal. ![]()
YOUNG PEOPLES het Saterdag teen Wellington ’n swak kolfvertoning gelewer toe hy met 35 lopies vasgeval het op die Pen Basson-velde. ![]()
“TORRA” is hierdie week afgeskryf, en op só ’n wyse dat gesoute polisiemanne en -vroue van die Paarl skaars hul skok kon wegsteek. ![]()
EK lees nou die dag in die Afrikaanse Patriot van 15 Augustus 1876 die volgende berig: ![]()
HELP my asseblief. My Paw-Paw le Roux is weg. ![]()
ALLE sportklubs en sportkodes in Wellington word uitgenooi om Dinsdag om 18:30 in die Wellington stadsaal bymekaar te kom om die pad vorentoe vir sport in Wellington te bespreek. ![]()
DAGGA met ’n straatwaarde van meer as R25 000 is verlede week by ’n gewilde adres vir jeugdiges by Wellington ontdek. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|